Inhoud van Die land van stories

Inhoud
Waar is die land van stories?
Vir wie is hierdie boek bedoel?
Waar kom stories vandaan?

Dag 1
Voorstelle hoe om hierdie boek te gebruik
Dag 2:
Die skrywer as een van die storie-elemente
Dag 3
Stories
Dag 4
Verskillende soorte stories/verhale
Dag 5
Waar is jy? (karakters, sintuie)
Dag 6
Waar kan jy wees? (milieu)
Dag 7
Hoe voel jy nou? (karakters, emosies)
Dag 8
Wie is jy? (karakters, perspektief, skrywersblok)
Dag 9
Wie is ek? (karakters)
Dag 10
Die waarde van stories
Dag 11
Storie-elemente en die storiekern
Dag 12
Die grafiek van die lewe (karakters, storielyn)
Dag 13
Verweefde storiekerns (die langer storielyn)
Dag 14
Analise en skryf sonder om te dink
Dag 15
Vrae en antwoorde
Dag 16
Die lewe is beweging (storielyn)
Dag 17
Kry idees in begeertes, drome, vrese, belangstellings en ervarings
Dag 18
Kry idees deur te ontspan en te krabbel
Dag 19
Kry idees met die woordsoekmetode en iets-wat-nie-werk-nie-metode
Dag 20
Kry idees met die woorde-wat-nie-bymekaar-pas-nie-metode en die sê-nou-maar-metode
Dag 21
Kry idees op ander maniere
Dag 22
Maak ’n karakter
Dag 23
Show, don’t tell
Dag 24
Die landskap van die siel (show, don’t tell)
Dag 25
Dialoog (show, don’t tell)
Dag 26
Lyftaal (show, don’t tell)
Dag 27
Karakters se binne- en buitekante
Dag 28
Skep ’n milieu
Dag 29
Vóór die begin en ná die einde
Dag 30
Die beweging in die kort storielyn
Dag 31
Eindes of ontknopings
Dag 32
Drome, behoeftes en vrese (langer storielyn)
Dag 33
Soorte konflik (langer storielyn)
Dag 34
Konflik met ander (langer storielyn)
Dag 35
Keuses (langer storielyn)
Dag 36
Storietegnieke: perspektief, beeldspraak en simboliek, wisselende lengtes van sinne en detail.
Dag 37
’n Storieresep en plagiaat
Dag 38
Wat doen jy as jy vashaak?
Dag 39
Kontrolelys
Dag 40
Respek en reaksie op kritiek en kommentaar
Vandag is nie gister nie – Die storie agter die storie
Curriculum vitae (2009) – Martie Preller

Gepubliseer on Oktober 2, 2009 at 10:03 vm  Comments Off  
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.